Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 1 van 16 in die 1992 Formule Een-seisoen | ||
Datum | 1 Maart 1992 | |
Amptelike naam | Yellow Pages Suid-Afrikaanse Grand Prix[1] | |
Plek | Kyalami, Midrand Transvaal, Suid-Afrika | |
Baan | Permanente renfasiliteit 4.261 km (2.648 mi) | |
Afstand | 72 rondtes, 306.792 km (190.632 mi) | |
Weer | Warm, droog | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | Nigel Mansell | Williams-Renault |
Tyd | 1:15.486 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | Nigel Mansell | Williams-Renault |
Tyd | 1:17.578 op rondte 70 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | Nigel Mansell | Williams-Renault |
Tweede | Riccardo Patrese | Williams-Renault |
Derde | Ayrton Senna | McLaren-Honda |
Die 1992 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 1 Maart 1992 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand, Suid-Afrika gehou. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nigel Mansell in sy Williams-Renault gewen.